Stock Clearance items starting from R5.
Hierdie sproei help ook om eetlus te beheer, jou metabolisme te versnel sowel as hormone te stabiliseer. Dit is 'n groot gunsteling onder hoe bloeddruk lyers en diabete. Baie van ons kliente het ophou om hul bloeddruk medisyne te gebruik nadat hulle Slender 44 5-in-1 Sproei vir 'n geruime tyd gebruik het. Diabete het ook al baie goeie terugvoering gegee oor suiker vlakke wat stabiliseer met gebruik van Slender 5-in-1 mondsproei.